Gaan na inhoud

fotobom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Doelbewuste fotobom.
Enkelvoud Meervoud
  fotobom    fotobomme  
fo•to•bom
'n Foto kaap deur voor die lens in te spring; 'n onverwagte verskyning op iemand anders se foto maak.
foto, selfie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: photobomb(en)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek fotobom  
Verlede Tyd  ek  het gefotobom        
Doelbewus op iemand anders se foto inbreuk maak.
Prins Harry het gister by die Statebondspele 'n foto van drie Nieu-Seelandse rugbyafrigters gefotobom.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: photobomb(en)