Gaan na inhoud

fotografie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  fotografie     fotografieë  
Van Griekse: φως (phos, wat "lig" beteken) en γραφις (graphis, wat stilus of verfkwas beteken). Saam beteken dit "verf met lig".
fo•to•gra•fie
Tegniek om permanente beelde te skep deur lig op fotosensitiewe materiaal vas te vang.
In die 21ste eeu het fotografie oorwegend digitaal geword, maar tradisionele fotochemiese metodes word steeds gebruik.

    Vertalings

  Vertalings:    fotografie
Engels: photography(en)
Nederlands: fotografie(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor fotografie.