gagner
Voorkoms
- Hulp:IPA: [ɡa.ɲe]
-
(lêer)
| Werkwoord | ||
|---|---|---|
| gagner | ||
| Persoon | Teenwoordig | Verlede |
| je | gagne | gagnais |
| tu | gagnes | gagnais |
| il, elle, on | gagne | gagnait |
| nous | gagnons | gagnions |
| vous | gagnez | gagniez |
| ils, elles | gagnent | gagnaient |
| Hulpwerkwoord | Teenwoordig deelwoord | Verlede deelwoord |
| avoir | gagnant | gagné |
- 1.: «Gagner sa vie. »
- Sy brood verdien.
- 2.: «Ils ont gagné la bataille.»
- Hulle het die slag gewen.
- 3.: «Le feu gagnait déjà la maison voisine.»
- Die vuur het reeds die bure se huis bereik.