wen
Voorkoms

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | wen |
| Verlede Tyd | ek | het gewen |
-
(lêer)
- Oorwinning behaal; die beste doen; eerste kom.
- Iets kry wat tot jou voordeel is.
- Iemand oortuig om saam met jou te stem.
- Hy wen die wedstryd en ontvang 'n trofee.
- Sy het 'n koek by die tombola gewen.
- Ons moet ons lesers se vertroue wen.
| Vertalings: wen | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [ʋɛn]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van wennen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van wennen
- gebiedende wys van wennen
- 1.: Ik wen.
- 2.: Wen je?
- 3.: Wen!