Gaan na inhoud

gasontladingslamp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gasontladingslamp     gasontladingslampe  
gas•ont•la•dings•lamp
'n Lamp wat bestaan uit 'n met gas gevulde glasbuis waardeur elektriese stroom gelei word
lamp

    Hiponieme

xenonlamp