Gaan na inhoud

xenonlamp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Xenonlamp
Enkelvoud Meervoud
  xenonlamp     xenonlampe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  xenonlampie     xenonlampies  
xe•non•lamp
'n Gasontladingslamp wat met xenon-gas gevul is.
Xenonlampe word dikwels aangewend omdat hulle 'n wit lig uitstraal wat baie eienskappe met natuurlike sonlig gemeen het.
gasontladingslamp

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: xenon lamp(en)
Nederlands: xenonlamp(nl)