gedrog
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gedrog | gedrogte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| gedroggie | gedroggies |
-
(lêer)
- ge•drog
- 'n Wangeskape wese; monster; iets besonders lelik.
- 'n Gedrog laat die arme Mandi lelik skrik en bring onwelkome besoeke aan hulle kampplek.
| Vertalings: gedrog | |||
|---|---|---|---|