Gaan na inhoud

gegiete

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordgiet
Werkwoordelikgegiet  
Naamwoordelikgegiete, gegote
ge•gie•te
Byvoeglike voltooide deelwoord van giet
1. wat gegiet word of is, bv. beton of glas
1. Vars gegiete beton moet nabehandel word.[1]