gehad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Woordafbreking

ge•had

Werkwoord

    Betekenisse

Vantevore besit/ oor beskik.

    Voorbeeldsinne

Hy het vroeër 'n bromponie gehad.

    Eienskappe

Verlede deelwoord van ☞ .

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels had(en)
Engels gehad(en)