hê
Voorkoms
- IPA: [ɦet, ət]
- IPA: onbepaalde wys: [ɦeː]; teenwoordige tyd: [ɦet, ət]; verlede tyd: [χəˈɦɑt], (verouder:) [ɦɑt]; teenwoordige deelwoord: [ˈɦebənt, ˈɦebəndə]
- هَِتْ
- onbepaalde wys: هَِه ; teenwoordige tyd: هَِتْ ; verlede tyd: خِهَدْ , (verouder:) هَدْ ; teenwoordige deelwoord: هَِبِنْدِی , هَِبِنْدْ
- het, 't
- onbepaalde wys: hè, teenwoordige tyd: het, 't; verlede tyd: gehat, gehad, (verouder:) hat, had; teenwoordige deelwoord: hebbent, hebbend(e)
| Hulpwerkwoord |
|---|
| het |
| Verdere vervoegings: het (vervoeging) |
- Dit word word gebruik ter omskrywing
a) van die bedrywende vorm van die verlede tyd, voltooid toekomende tyd en voltooid verlede toekomende tyd
b) (verouder:) van die lydende vorm van die voltooid toekomende tyd en voltooid verlede toekomende tyd.
| Vertalings: hê | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Onbepaalde wys | hê | |
| Teenwoordige Tyd | ek | het |
| Verlede Tyd | ek | het gehad, (verouder:) had |
| Teenwoordige Deelwoord | hebbend(e) | |
| Verlede deelwoord | gehad | |
| Verdere vervoegings: hê (vervoeging) | ||
- Besit, beskik oor.
| Vertalings: hê | |||
|---|---|---|---|