gelaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  gelaat     gelate    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  gelaatjie     gelaatjies  

Woordafbreking

ge•laat

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(anatomie) Die voorkant van 'n mens se gesig met die persoonlike kenmerke.

    Voorbeeldsinne

Sy gelaat was van woede tot 'n grynslag vertrek.

    Vertalings

  Vertalings:    gelaat
Engels: face(en), countenance(en)
Nederlands: gelaat(nl)