anatomie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| anatomie | anatomieë |
- Van Grieks: ἀνατομία, anatomia, anatemno, "oopsny".
- ana•to•mie
- (biologie) Die vertakking van biologie wat die bou en struktuur van lewende organismes bestudeer.
- Anatomie is 'n algemene term wat die menslike anatomie, dierlike anatomie (soötomie) en plantanatomie omvat.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor anatomie.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | anatomie v | anatomies |
| (met lidwoord) | l'anatomie | les anatomies |
- Hulp:IPA: [a.na.tɔ.mi]
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | anatomie v | anatomieën |
- Hulp:IPA: [a.na.to.mi]
-
(lêer)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | anatomie v | anatomie |
| Genitief | anatomie | anatomií |
| Datief | anatomii | anatomiím |
| Akkusatief | anatomii | anatomie |
| Vokatief | anatomie | anatomie |
| Instrumentaal | anatomií | anatomiemi |
| Lokatief | anatomii | anatomiích |
- Hulp:IPA: [a.na.tɔ.mɪ.jɛ]
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 8
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Biologie in Afrikaans
- Woorde in Frans
- Selfstandige naamwoorde in Frans
- Woorde met oudio in Frans
- Biologie in Frans
- Woorde in Nederlands van lengte 8
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Biologie in Nederlands
- Woorde in Tsjeggies
- Biologie in Tsjeggies