gelede
Voorkoms
| Bywoord |
|---|
| gelede |
- ge•le•de
- Dit wat verby is; wat in die verlede afgespeel het.
- Die laaste glasiale tyd het sowat 15 000 jaar gelede geëindig, terwyl die huidige ystydperk steeds voortduur.
| Vertalings: gelede | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | geleed | gelede | |
- Attributiewe vorm van geleed; wat uit segmente of litte bestaan.
- Insekte het, nes ander geleedpotiges, gesegmenteerde liggame en gelede pote.
| Vertalings: gelede | |||
|---|---|---|---|