geloof
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| geloof | gelowe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| gelofie | gelofies |
- ge•loof
- (religie) 'n Godsdienstige oortuiging.
- Die oortuiging dat iets so is.
- Watter geloof hang jy aan? 'n Sendeling is 'n persoon wat probeer om mense tot sy eie geloof te bekeer.
- Ek is vol geloof dat ek van die siekte sal genees.
| Vertalings: geloof | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| geloof o | geloven |
-
(lêer)
- ge•loof
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor geloof.