gemiddeld
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | gemiddeld | gemiddelde |
Woordafbreking
- ge•mid•deld
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Wat in die middel lê; gewoon; middelmatig.
Voorbeeldsinne
- Mense word gemiddeld 80 jaar oud.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|