gemsbok
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gemsbok | gemsbokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| gemsbokkie | gemsbokkies |
-
(lêer)
- gems•bok
- (soogdiere)
Oryx gazella, 'n groot wildsbok wat in die dor, waterlose gebiede van Afrika aangetref word.
- Volwasse gemsbokke het 'n gemiddelde massa van 200 kg en 'n hoogte van ongeveer 120 cm.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor gemsbok.