Gaan na inhoud

genoom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  genoom     genome  
ge•noom
(biologie) Die genetiese materiaal van ’n organisme wat uit DNS of -in sommige virusse- uit RNS bestaan.
genoomkaart, genoomvolgorde

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: genome(en)
Nederlands: genoom(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor genoom.