genus
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
genus | genera, genusse |
- (biologie) 'n Taksonomiese groepering wat uit een of meer spesies bestaan.
- As daar meer as een spesie in 'n genus is, sal die spesies morfologiese eienskappe deel wat groter ooreenkomste met mekaar toon as spesies van ander genera.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor genus.