Gaan na inhoud

geraasbesoedeling

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Reaksie op geraasbesoedeling.
Enkelvoud Meervoud
  geraasbesoedeling    
ge•raas•be•soe•de•ling
(ekologie) Enige harde en aanhoudende klank wat hinderlik of skadelik vir die ore is.
Geraasbesoedeling kan permanente skade aan mens se gehoor aanrig.
besoedeling

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: noise pollution(en)
Nederlands: geluidsoverlast(nl)