besoedeling
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| besoedeling | — |
- be•soe•de•ling
- (ekologie) 'n Menslike aktiwiteit of handeling wat die omgewing nadelig beïnvloed.
- Daar bestaan verskillende soorte besoedelings, naamlik lugbesoedeling, waterbesoedeling, oseaanbesoedeling, grondbesoedeling en geraasbesoedeling.
| Vertalings: besoedeling | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor besoedeling.