gereeld
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | gereeld | gereelde | ||
Vergrotend | gereelder | |||
Oortreffend | gereeldste |
- ge•reeld
- Reëlmatig; ordelik; aan 'n bepaalde reël gehoorsaam.
- Hy is 'n gereelde besoeker daar.
Vertalings: gereeld | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
gereeld |
- Op 'n gestelde tyd; met gereelde tussenposes.
- Af en toe.
- Die koorsteen word gereeld skoongemaak.
- Hy gaan gereeld na Europa toe.
Vertalings: gereeld | |||
---|---|---|---|