Gaan na inhoud

germana

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Esperanto (eo)

Byvoeglike naamwoord

Byvoeglike naamwoord
Stellend
(attributief)
Enkelvoud Meervoud
Nominatief   germana     germanaj  
Akkusatief   germanan     germanajn  
Stellend
(predikatief)
Enkelvoud Meervoud
Nominatief   germana     germanaj  
Akkusatief   germana     germanaj  
Bywoord
  germane  

Uitspraak

IPA:
byvoeglik: [gerˈmana], meervoud: [gerˈmanaj]
bywoordelik: [gerˈmane]

    Betekenisse

1. Duits, van, betreffende die Duitsers.
2. Duits, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Duitsland.
3. Duits, van, betreffende die Duitse taal.


Esperanto (eo)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief germana
Akkusatief germanan

Uitspraak

IPA: [gerˈmana]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Duits, 'n Wes-Germaanse taal.

    Sinonieme

germana lingvo


Interlingue (ie)

Enkelvoud Meervoud
  germana     germanas  

Uitspraak

IPA: [ʒɛrˈmaːna], meervoud: [ʒɛrˈmaːnas]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Duitse


Interlingue (ie)

Gesubstantiveerde vroulike vorm van ☞ german