Duitse
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Duitse | Duitses |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- دُیْتْسِی , meervoud: دُیْتْسِسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 1. Inwoonster, burgeres van Duitsland.
- 2. Lid van 'n Duitssprekende bevolking.
Vertalings
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Attributief van ☞ Duits
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Duitse | Duitsen |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Duitse | Duitsen |
Datief | Duitse | Duitsen |
Vroulik
Spelling tot 1934
- Duitsche, meervoud: Duitschen
Uitspraak
- IPA:
- Nederlands: [ˈdœʏ̯tsə], meervoud: [ˈdœʏ̯tsə(n)]
- Belgies: [ˈdœə̯̯tsə], meervoud: [ˈdœə̯̯tsə(n)]