gesegde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  gesegde     gesegdes  

Uitspraak

IPA: [xəˈsɛxdə], meervoud: [xəˈsɛxdəs]

Met Arabiese letters

خِسَِخْدِی , meervoud: خِسَِخْدِسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

1. Uitlating.
2. Spreekwoordelike uitdrukking, spreekwoord, segswyse, spreuk.
3. Dié gedeelte van 'n sin wat die onderwerp aanvul.

    Sinonieme

3. predikaat

    Vertalings

  Vertalings:    gesegde
Duits: 1 Aussage(de), Bemerkung(de); 2 Sprichwort(de); 3 Satzaussage(de), Prädikat(de)
Engels: 1 utterance(en), statement(en); 2 saying(en); 3 predicate(en)