Gaan na inhoud

gesiggie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[2] 'n Gesiggie.
Enkelvoud Meervoud
  gesiggie    gesiggies  
IPA: [xəˈsəxi], meervoud: [xəˈsəxis]
خِسِخِي , meervoud: خِسِخِیسْ
1. Verkleinwoord van gesig.
2. Driekleurige en groterige soort viooltjie, Viola tricolor.

    Vertalings

  Vertalings:    gesiggie
Duits: 1 Gesichtchen(de); 2 Stiefmütterchen(de)
Engels: little face; 2 pansy(en)