Gaan na inhoud

geskep

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
ge•skep
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek skep  
Verlede Tyd  ek  het geskep        
Verlede deelwoord van skep; op- of uitgelig het; gemaak of tot stand gebring het.
  1. Hy het die sop met sy lepel uit die bord geskep.
  2. God het die aarde in ses dae geskep, en het op die sewende dag gerus.

    Vertalings

  Vertalings:    geskep
Engels: scooped(en), shoveled(en), created(en)
Nederlands: gelepeld(nl), gecreëerd(nl)