skep
Voorkoms

- skep
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skep |
| Verlede Tyd | ek | het geskep |
- Op- of uitlig; met 'n hol voorwerp optel.
- Hy skep die sop met sy lepel uit die bord.
| Vertalings: skep | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skep |
| Verlede Tyd | ek | het geskep; geskape |
- Maak; laat ontstaan; tot stand bring.
- God skep die aarde in ses dae, en het op die sewende dag gerus.
- Skep vir ons 'n inskrywing vir hierdie woord op die Wikiwoordeboek.
| Vertalings: skep | |||
|---|---|---|---|