gestig
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | stig |
| Verlede Tyd | ek | het gestig |
- ge‧stig
- Voltooide deelwoord van stig.
- Volgens 'n bekende legende is Rome op 21 April 753 v.C. deur Romulus gestig.
| Vertalings: gestig | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gestig | gestigte |
- Inrigting waar persone behandel en/of onder dwang aangehou word; psigiatriese saal, malhuis.
- Hulle moes haar by 'n gestig inboek.
| Vertalings: gestig | |||
|---|---|---|---|