getal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| getal | getalle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| getalletjie | getalletjies |
- ge•tal
- (wiskunde) Abstrakte weergawe van 'n hoeveelheid m.b.v. syfers (en soms ook kommas en punte).
- Tien is 'n ewe getal en elf is onewe.
| Vertalings: getal | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor getal.