gewees

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  is 
Verlede Tyd  ek    was    
Teenwoordige deelwoord wees   
Verlede deelwoord gewees   

Woordafbreking

ge•wees

Werkwoord

    Betekenisse

Verlede deelwoord van wees.

    Voorbeeldsinne

Hulle kon gevaarlik en jaloers gewees het.

    Vertalings

  Vertalings:    gewees
Engels: been(en)
Nederlands: geweest(nl)