wees
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | is |
| Verlede Tyd | ek | was het gewees |
| Onbepaalde wys | wees te wese | |
| Teenwoordige deelwoord | synde | |
| Verlede deelwoord | gewees gewese, geweesde | |
- Hulp:IPA: [vɪəs]
-
(lêer)
- 1. Om te bestaan.
- 2. koppelwerkwoord wat 'n gelykheid uitdruk
- 3. hulpwerkwoord in die verlede tyd van die lydende vorm.
- 1. Daar is hoop.
- 2. Die lewe is nie lank nie.
- 3. Dit is deur hom geskryf.
| Vertalings: wees | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wees | wese |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wesie | wesies |
- 'n Kind wat sy ouers verloor het.
- Sien om na wese en weduwees in hulle verdrukking!
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [ʋes]
-
(lêer)
- enkelvoud verlede tyd van wijzen
- 1.: Ik wees.
- 2.: Jij wees.
- 3.: Hij, zij, het wees.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | wees m/v | wezen |
| Verkleinwoord | weesje | weesjes |
- Wees, 'n kind wat sy ouers verloor het.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands