was
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| was | — |
-
(lêer)
- 'n Vetterige stof wat maklik smelt.
- Die kers se was drup op die grond.
- Bestryk die lyn met was.
| Vertalings: was | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | is |
| Verlede Tyd | ek | was |
| Onbepaalde wys | wees | |
| Teenwoordige deelwoord | synde | |
| Verlede deelwoord | gewees | |
- Dit was 'n moeilike toets.
| Vertalings: was | |||
|---|---|---|---|

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | was |
| Verlede Tyd | ek | het gewas |
- Met 'n vloeistof (soos water) skoonmaak.
- Gaan was jou hande met seep en water.
- Onthou om die wasgoed te was.
| Vertalings: was | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| was | — |
- Die handeling/daad van was.
- Gaan gooi jou trui in die was.
- My kouse is in die was.
| Vertalings: was | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | was v/m | wassen |
- Hulp:IPA: [ʋɑs]
-
(lêer)
- Was; stof met lae smeltpunt
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | was m | wassen |
| Verkleinwoord | wasje | wasjes |
- lading goeters wat gewas moet word
- handeling van was; skoonmaak
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van wassen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van wassen
- gebiedende wys van wassen
- 1.: Ik was.
- 2.: Was je?
- 3.: Was!
- enkelvoud verlede tyd van zijn
- 1.: Ik was.
- 2.: Jij was.
- 3.: Hij, zij, het was.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands