gietend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | giet |
| Bywoordelik | gietend |
| Attibutief | gietende |
- Teenwoordige deelwoord
- 1.: bywoordelik terwyl dit giet
- 1.:Die reën het gietend uitgesak.[1]
- ↑ Geskep om 'n verskil te maak: Een lewe, Een kans om ’n verskil te maak Max Lucado Struik Christian Media, 2011, ISBN 1415316562, ISBN 9781415316566