glasspons

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Glassponse

Afrikaans (af)

Etimologie

glas +‎ spons
Enkelvoud Meervoud
  glasspons     glassponse  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (sponsdiere) 'n Sponsdier wat tot die klas op Wikispecies Hexactinellida behoort.

    Voorbeeldsinne

  1. Glassponse het 'n geraamte wat van silisagtige spicules gemaak is.[1]

    Hiperonieme

Spons
  Vertalings:    glasspons
Engels: glass sponge(en)
Nederlands: glasspons(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor glasspons.

Verwysings