glimlag
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| glimlag | glimlagte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| glimlaggie | glimlaggies |
- Hulp:IPA: [χɫəmɫɐχ]
- glim‧lag
- 'n Gesigsuitdrukking wat 'n geluidlose lag verraai; die mondhoeke van vreugde of plesier optrek.
- Die skildery het veral beroemd geword vanweë die Mona Lisa se glimlag, wat dikwels as "geheimsinnig" beskryf word en besonders werklik voorkom.
| Vertalings: glimlag | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | glimlag |
| Verlede Tyd | ek | het geglimlag |
- Sagies onhoorbaar lag.
- Sy glimlag vir jou.
| Vertalings: glimlag | |||
|---|---|---|---|