goewerneur
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| goewerneur | goewerneurs |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| goewerneurtjie | goewerneurtjies |
- goe•wer•neur
- (politiek) Hoof van 'n deelstaat, provinsie of kolonie.
- Sir Walter Francis Hely-Hutchinson was die laaste goewerneur van die Kaapkolonie voor dit in 1910 deel van die Unie van Suid-Afrika geword het.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|