politiek
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| politiek | — |
- Van Grieks: Πολιτικά politiká, letterlik "van, vir, of met betrekking tot die stad/staat".
-
(lêer)
- po•li•tiek
- Beleid (van 'n regering); manier van optree; handelswyse.
- Ek het nie meer vertroue in die politiek nie.
- Alhoewel politiek gewoonlik op regerings toegepas word, word dit in alle menslike groepinteraksie gevind, insluitend korporatief, akademies en religieus.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | politiek | politieke | |
- Betreffende die politiek.
- Dis wys om ten alle tye politiek korrek op te tree.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor politiek.