goudvis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| goudvis | goudvisse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| goudvissie | goudvissies |
- goud•vis
- (visse)
Carassius auratus, 'n klein goudkleurige of rooi vis wat uit Sjina afkomstig is en algemeen deur mense aangehou word.
- Sal jy asseblief ons goudvis voer as ons op vakansie is?
| Vertalings: goudvis | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor goudvis.