Gaan na inhoud

grondbesoedeling

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Grondbesoedeling veroorsaak deur die ondergrondse berging van tenks wat teer bevat.
Enkelvoud Meervoud
  grondbesoedeling    
grond•be•soe•de•ling
(ekologie) 'n Menslike aktiwiteit of handeling wat die grond en/of grondwater besoedel.
Grondbesoedeling lei tot die afbreek of totale vernietiging van die ekosisteem wat lewe op aarde onderhou.
besoedeling

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: soil contamination(en)
Nederlands: bodemverontreiniging(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor grondbesoedeling.