grondboontjieolie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| grondboontjieolie | grondboontjieolies |
- grond•boon•tjie•olie
- (voeding) 'n Plantaardige olie wat van grondboontjies gepers word.
- Grondboontjieolie word in talle produkte gebruik, van skoonheidsmiddels tot verf, self in plastiek en nitrogliserien.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|