grondkunde
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| grondkunde | — |
- grond•kun•de
- (wetenskap) Die wetenskap wat grond en die eienskappe daarvan bestudeer.
- Grondkunde sluit die fisiese, chemiese, morfologiese, mineralogiese eienskappe van grond in, maar ook hul genese, klassifikasie, verspreiding en hul vrugbaarheid.
- 'n Belangrike aspek van grondkunde is die benutting van grond vir die landbou.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor grondkunde.