Gaan na inhoud

halt

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Haltseine vir voetgangers
halt
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  roep halt 
Verlede Tyd  ek   het halt geroep        
  1. Tot stilstand kom.
  2. 'n Berekeningsproses afhandel.
  3. 'n Opdrag om tot stilstand te kom.
  1. Ons moet eers halt hou / maak / roep.
  2. Turing se haltprobleem toon dat geen algemene prosedure kan beslis of 'n selfstandige rekenaarprogram uiteindelik sal halt nie.
  3. Halt!

    Sinonieme

3. hanou!, hô!, hokaai!, stop!
halte

    Vertalings

  Vertalings:    halt
Engels: halt(en)
Nederlands: halt(nl)