heel
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | heel | hele | |
- Nie gebroke/ stukkend nie; in een stuk; in sy geheel.
- Sonder uitsondering; in alle dele.
- Aansienlik.
- Die vaas het geval, maar tog heel gebly.
- Dit is in die hele wêreld die geval.
- Ons sal 'n hele ent moet stap om daar te kom.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|