hele
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hele | heles |
- he•le
- Iets wat onverdeeld en onbeskadig is.
- Twee halwes maak ’n hele. 'n Hele is meer as 'n halwe.
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | heel | hele | |
- Attributiewe vorm van heel; volledig; nie stukkend nie; waaraan niks ontbreek nie.
- Ek wil 'n hele appel hê.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|