hewel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hewel | hewels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| heweltjie | heweltjie |
- he•wel
- (gereedskap), (chemie) Slang of buis wat heeltemal met 'n vloeistof gevul is en waardeur dit vanuit die een vat oor 'n hoër punt na 'n laer vat stroom.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hewel.