histories
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | histories | historiese | |
- his•to•ries
- Geskiedkundig; wat met die geskiedenis verband hou; lank gelede gebeur het.
- Dit kan met reg 'n historiese gebeurtenis genoem word.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| histories |
- Geskiedkundig; wat met die geskiedenis verband hou; lank gelede gebeur het.
- Infanteriste is histories opgelei om spiese, swaarde en skilde te gebruik.