hoenderhok
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hoenderhok | hoenderhokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| hoenderhokkie | hoenderhokkies |
- hoen•der•hok
- Hok waarin hoenders en ander pluimvee aangehou word.
- Die aand het die luiperds by die hoenderhok ingebreek en die Kompanjie se enigste 3 ganse wat hul oorgehad het die nek afgebyt.
- «'n Knuppel in die hoenderhok gooi.»
- 'n Opskudding veroorsaak.
| Vertalings: hoenderhok | |||
|---|---|---|---|