hoer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook hoër

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  hoer     hoere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hoertjie     hoertjies  

Uitspraak

IFA: ɦur

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (Afkeurend) prostituut.
  2. Skelwoord vir 'n vrou wat seksueel losbandig is.

    Sinonieme

prostituut, ligtekooi

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: whore(en)
Nederlands: hoer(nl)