prostituut

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  prostituut     prostitute    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  prostituutjie     prostituutjies  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IFA: [prostityt]

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

pros•ti•tuut

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Iemand wat seksuele omgang met haarself teen betaling aanbied. (Verwys gewoonlik na 'n vrou, maar daar is ook manlike prostitute.)

   Noatunloopsong.png Sinonieme

hoer, ligtekooi

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: prostitute(en)
Nederlands: prostituee(nl) v, prostitué(nl) m