hoër
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | hoog | hoë | hoogs | |
Vergrotend | hoër | hoërs | ||
Oortreffend | hoogste |
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Vergrotende trap van hoog.
Voorbeeldsinne
- Hoe hoër 'n voorwerp se digtheid, hoe hoër is sy massa per volume.
- By 'n lae temperatuur word 'n vastestof normaalweg gevorm, by 'n hoër temperatuur 'n vloeistof en by nog hoër temperature 'n gas.
Antonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|